Will Durant

Will Durant
Will en Ariel Durant in 1967
Gebore
William James Durant

(1885-11-05)5 November 1885
North Adams, Massachusetts
Sterf7 November 1981 (op 96)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Alma materSaint Peter's College (B.A., 1907)
Columbia-universiteit (PhD, filosofie, 1917)
BeroepGeskiedkundige, skrywer, filosoof, onderwyser
EggenootAriel Durant
KindersEthel Durant
Ouer(s)Joseph Durant en Mary Allard

William James "Will" Durant (5 November 18857 November 1981) was 'n Amerikaanse skrywer, historikus en filosoof. Hy was die bekendste vir sy werk The Story of Civilization, 11 volumes geskryf in samewerking met sy vrou, Ariel Durant, en gepubliseer tussen 1935 en 1975. Hy het vroeër aangdag getrek met The Story of Philosophy (1926), beskryf as 'n baanbrekende werk wat gehelp het om filosofie te populariseer. "Hy beskou filosofie as 'n totale perspektief of sien dinge subspecie totius ('n frase geïnspireer deur Spinoza se subspecie aeternitatis).

Hy het probeer om die groot volume van historiese kennis te verenig en te vernuwe, wat gefragmenteerd gegroei het in esoteriese spesialiteite en dit vir hedendaagse toepassings te vernuwe. Die Durants het die Pulitzer-prys vir Algemene Nie-Fiksie in 1968 gewen en die VSA Presidensiële Medalje van Vryheid is in 1977 aan hulle toegeken.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search